Again
Another suicide letter in my head
Another day of wishing I was dead
Anther tear cried for my dad
Another nothing making me sad
Another someone saying they'll understand
Another dream of never-never land
Another page left undone
Another day with no fun
Another person to ignore
Another vomit stain on my floor
Another day on my own
Another no-one on the phone
Another suicide letter in my head
Another day of wishing I was dead
Another someone forced on me
Another death on day three
Another nothing left unsaid
Another song beside my bed
Another smile thrown past me
Another thing when you're feeling glee
Another s
Ek
Verander en verrot
Is daar lewe sonder jou my god
Dooie woorde is te laat
Want ek staan al ure alleen op straat
Gebroke hart vir geen rede
Dis alles net deel van my verlede.
Snags hippel my trane om die Maan
Vir drome en seerkry wat nie bestaan
Ek sien uit na die einde van elke dag
Sodat hy nog 'n keer vir my kan lag
En as ek weer my oë oop maak
Is daar rede vir kommer oor 'n ander saak
Ek wens ek kon weghardloop met my Maan
Want hy's al een wat my werklik verstaan.
Jou bloed het my hande gevlek
en doelbewus my siel bedek
die flitse van jou laaste glimlag
is die tart van jou enigste weermag
ons het jou al lank terug verloor
jou skree soos die van 'n koor
verantwoordelik vir die breek van my kroon
en die respek wat nie een meer betoon
vir ons was jy maar net nog 'n mens
aan wie ons niks beter sou wens
jammer ek pla
maar vir jou wou ons net niks meer dra
Current Residence: hell or someplace near it... Favourite genre of music: anything can go aslong as its not pop or rave Favourite cartoon character: carebears! -tenderheartbear
Favourite Visual Artist
dali, goya and more
Favourite Movies
naturalborn killers!spun,pi,million dollar hotel,edward scissorhands,clockwork orange